Skip to product information
1 of 1

KleuterKreatief

Suid-Afrika Rympie (Afrikaans)

Suid-Afrika Rympie (Afrikaans)

Regular price R 5.00 ZAR
Regular price R 10.00 ZAR Sale price R 5.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Suid-Afrika Rympie en Inkleurpret – Graad R-1

Hierdie prettige en maklike rympie oor Suid-Afrika is perfek vir jong leerders in Graad R-1! Dit help kinders om trots te wees op hul pragtige land terwyl hulle klanke, ritme en rym ontdek. Die PDF sluit ook 'n inkleurprentjie van die Suid-Afrikaanse vlag in, sodat kinders kreatief kan wees terwyl hulle leer.

✅ Eenvoudige en rymende vers vir maklike onthou
✅ Bevorder taalontwikkeling en liefde vir poësie
✅ Ideaal vir klaskamers of tuisonderrig
✅ Inkleuraktiwiteit om leerpret te maak

Kopiereg!  Mag nie gedeel word nie!

Laai dit vandag af en vier Suid-Afrika met hierdie oulike leerhulpbron! 🇿🇦

View full details