Skip to product information
1 of 9

Klaskamer Hulpbronne deur Jullie Lottering

Hout en Bome Tema Lesbeplanning 2-3jaar Afrikaans

Hout en Bome Tema Lesbeplanning 2-3jaar Afrikaans

Regular price R 30.00 ZAR
Regular price Sale price R 30.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

HIerdie lesbeplanning is geskik vir 2-3jariges maar kan maklik gebruik word vir 2-5jariges en die tema strek oor een week. Dit is 20bladsye in totaal en dit sluit in:

*Besprekings

*Hoekom is bome belangrik/Vrugte wat ons van bome kry/Produkte wat van hout gemaak is/Diere wat in bome bly(Skuiling)/Hoe lyk en groei n boom.

*Liedjie/Rympie

*Bybel storie en inkleur - Saggeus

*Bak en brou

*Kuns

*Groot en klein motoriese ontwikkeling

*Wiskunde - tel saam met juffrou

* Patrone - volg juffrou se bewegings en voer dit dan self so uit.

*Kleur - Geel

*Vorm - driehoek

*EKstra nota/beplanning papier vir juffrou sou sy dalk iets wil byvoeg

View full details