Skip to product information
1 of 9

Klaskamer Hulpbronne deur Jullie Lottering

Graad R CAPS Volledige Jaar Kurrikulum (Afrikaans) – Kwartaal 1–4

Graad R CAPS Volledige Jaar Kurrikulum (Afrikaans) – Kwartaal 1–4

Regular price R 499.00 ZAR
Regular price R 699.00 ZAR Sale price R 499.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie Graad R CAPS-kurrikulum dek die volle skooljaar (Kwartaal 1–4) en sluit lesbeplanning, werkboeke en kwartaalverslae in.

HIerdie program is geskik vir die 5-6 jarige kind/groep (Graad R).  Dit is daagliks/weekliks volgens temas uiteen gesit en dek die hele jaar.  Die program is in PDF formaat vir self druk en sluit die volgende in en jy ontvang alles dadelik per epos na betaling.

*Vier lesbeplanning boeke

*Vier werkboekies

*Verslae vir elke kwartaal (WORD en PDF)

View full details