Skip to product information
1 of 5

KleuterKreatief

Feite oor Vlermuise (Begripslees)

Feite oor Vlermuise (Begripslees)

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price R 40.00 ZAR Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Feite oor Vlermuise!

Interessante wêreld van vlermuise PDF-boekie!

Perfek vir Graad 1-3 leerders, met maklike feite, begripstoetsvrae, en antwoorde. Hierdie 11-bladsy boekie is ideaal vir klaskameraktiwiteite of tuisonderrig. Stimuleer jong kinders se nuuskierigheid en leesvaardighede met pret en opvoeding in een! 🦇📚

View full details