1
/
of
6
KleuterKreatief
Ek leer Vorms - 2D - Afrikaans (2025)
Ek leer Vorms - 2D - Afrikaans (2025)
Regular price
R 20.00 ZAR
Regular price
R 30.00 ZAR
Sale price
R 20.00 ZAR
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Ek leer my vorms
Hierdie boekie is ideaal vir jong leerders om basiese 2D-vorms aan te leer.
Mamma of Juffrou kan die bladsye lamineer, sodat kinders dit op verskeie maniere kan gebruik.
Leerders kan die vorms naspoor met speelgoedkarretjies, klei of witbordmerkers.
Hierdie speelse metode help kinders om hul vormkennis en fynspierontwikkeling op 'n prettige manier te versterk!
Trek na en inkleur bladsye ook ingesluit in die boekie





