Begin klanke - Intervensie boekie Afrikaans 2024
Begin klanke - Intervensie boekie Afrikaans 2024
Regular price
R 0.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 0.00 ZAR
Unit price
/
per
HIerdie boekie is geskik vir die aanleer/vaslegging van die volgende begin klanke:
* v, w, m, n, r, h, b, p, k
Hierdie boekie kan saam met my kwartaal 1 Lesbeplanning pakket gebruik word maar kan ook op sy eie gebruik word vir vaslegging van klanke by die grR en gr1 leerder.