1
/
of
13
Klaskamer Hulpbronne deur Jullie Lottering
4-5jr Lesbeplanning kwartaal 1 Afrikaans
4-5jr Lesbeplanning kwartaal 1 Afrikaans
Regular price
R 60.00 ZAR
Regular price
R 80.00 ZAR
Sale price
R 60.00 ZAR
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
HIerdie lesbeplanning boeke dek kwartaal 1 vir die 4-5jarige groep. Dit is volgens CAPS temas uiteen gesit en elke week is dit dan n ander tema wat gedek word. Dit sluit in liedjies/rympies, wiskunde, besprekings, kuns, bake en brou, motories en sensoriese aktiwiteite. Die pdf is 74bladsye in totaal












