KleuterKreatief
2–3jr Term 1 Kurrikulum (2026) | ELDA | Lesbeplanning + Werkboek + Verslagkaarte
2–3jr Term 1 Kurrikulum (2026) | ELDA | Lesbeplanning + Werkboek + Verslagkaarte
Couldn't load pickup availability
Begin die nuwe skooljaar met ’n volledige kurrikulum wat ontwikkeling, selfvertroue en nuuskierigheid aanmoedig. Hierdie Term 1 pakket is volgens die ELDA-riglyne saamgestel en bevat alles wat ’n opvoeder nodig het om ’n goed gestruktureerde, kreatiewe en liefdevolle leeromgewing te skep.
Wat is ingesluit?
📘 Lesbeplanning vir 11 Weke
Netjies gestruktureer en maklik om te volg.
Temas sluit in:
• Welkom by die skool
• My Naam & Ouderdom
• My Familie
• My Lyfie
• My Sintuie
• My Emosies
• My Klaskamer
• Gesonde Gewoontes
• Vriende & Mededeelsaamheid
… en nog meer!
Elke week bevat:
✔ Taal & Sing-sê
✔ Wiskunde
✔ Motoriek / Sensories
✔ Kuns / Maak-of-bak
✔ Storie
✔ Klasaktiwiteite
🧸 Werkboek – 37 Bladsye
Vol kleurvolle, kindervriendelike aktiwiteite:
• Kleur- en vormherkenning
• Fynmotoriese ontwikkeling
• Sorteer en benoem
• Eenvoudige telaktiwiteite
• Kreatiewe kuns
• Tema-gebaseerde werkvelle
Ontwerp vir vroeë leerontwikkeling op ’n speelse manier.
Verslagkaarte (PDF + Wysigbare WORD-formaat)
ELDA-belynde assessering oor al 6 leerareas:
• Welstand
• Identiteit & Samehorigheid
• Kommunikasie
• Wiskunde
• Kreatiwiteit
• Kennis & Begrip van die Wêreld
Netjies, volledig en maklik om in te vul.
❤️ Hoekom Opvoeders dit gebruik
✔ Spaar ure se beplanning
✔ Volkome ELDA-belyn
✔ Pragtige, professionele uitleg
✔ Druk-en-gebruik
✔ Leer deur speel
📥 Digitale Kits Aflaai
Hierdie is ’n digitale produk.
Geen fisiese item word gepos nie.
Laai af, druk uit en begin leer!
